Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
…
continue reading
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.
…
continue reading
…
continue reading
Stori za Kweli, Watu wa Ukweli, Maamuzi Sahihi! Maisha bora huanza kwa kusema #Naweza. Sikiliza kipindi cha Naweza | Radio Free Afrika kila Jumamosi saa 11 jioni | Radio TBC Taifa kila Jumapili saa 11:30 jioni | Radio One kila Jumamosi saa 2:15 usiku Kipindi cha Naweza Show kinaletwa kwenu na Wizara ya Afya, Maendeleo ya Jamii, Jinsia, Wazee na Watoto kupitia kitengo cha Elimu ya Afya kwa Umma (HPS)
…
continue reading
Why so serious? Die gebruik van humor, ironie en oordrewing of bespotting om onnoselheid en belaglikheid uit te wys, veral in verwysing na politiek en ander aktuele gebeure. 'n Podcast deur Stix Gevaaalik. Hoe was jou naweek? Against the assault of laughter, nothing can stand. — Mark Twain
…
continue reading
1
Identiteitsverstaan binne die SA konteks
53:32
53:32
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
53:32
Proff. Wannie Carstens, Fanie Snyman en Christo van der Rheede deel hul perspektiewe re identiteitsverstaan midde SA realiteite www.radiokansel.co.zaOleh Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsbrief.Oleh RSG
…
continue reading
Wat sou die implikasies wees vir die nasionale gesondheidsplan sou die ANC die verkiesing verloor? Kommer dat misdaadstatistiek weerhou word omdat die verkiesing om die draai is. Die Lions wil met 'n oorwinning oor die VRK-voorlopers, hulle kanse op 'n plek in die laaste agt 'n hupstoot gee.Oleh RSG
…
continue reading
1
Past Bernard van der Vlies en Prof. Rothney Tshaka - die relevansie dan Hemelvaart en Pinkster vir die Suid-Afrikaanse k
36:08
36:08
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
36:08
Hemelvaart en Pinkster - Past. Bernard van der Vlies en Prof. Rothney Tshaka gesels oor hierdie belangrike gebeure www.radiokansel.co.zaOleh Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius beantwoord 'n luisteraarsbrief.Oleh RSG
…
continue reading
Die reddingsoperasie by die ineengestorte woonstelgebou in George duur vir 'n vyfde dag voort. Die amptelike dodetal staan nou op dertien. Vroue in Suid-Afrikaanse politiek lig hulle menings oor uitdagings in dié beroep.Oleh RSG
…
continue reading
1
Naweek Aktueel gesels met Nadine Blom oor die gevare van sosiale media
41:16
41:16
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
41:16
Kinders, tieners veral word maklik ingesuig in aktiwiteite en voorstelle op sosiale media. Misdadigers van allerlei aard bekom sensitiewe materiaal en dreig die prooi daarmee af. Nadine Blom gesels oor hierdie belangrike saak. www.radiokansel.co.zaOleh Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry ‘n Ford.Oleh RSG
…
continue reading
Die Oekraïense oorlog is vandag 800 dae aan die gang. ISIS, oftewel DASH, is besig om Malawi te radikaliseer.Terwyl die wêreld mediavryheidsdag vier te midde van Suid-Afrika se viering van 30 jaar demokrasie, vertel joernaliste hoe hulle destyds onder ‘n nuwe bewind begin berig het.Oleh RSG
…
continue reading
Anita Visser kyk op Vryheidsdag terug op 30 jaar van demokrasie in Suid-Afrika. Haar gaste is die politieke ontleder, prof. Susan Booysen, professor Anthoni Van Nieuwkerk van Wits en prof. Dirk Kotzé van Unisa.Oleh RSG
…
continue reading
1
Geloofswaarhede en geloofsvrae beantwoord in nuwe publikasie
47:24
47:24
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
47:24
Proff. Chris van der Merwe en Robert Vosloo gesels oor Grenslose Genade www.radiokansel.co.zaOleh Jannie Pelser
…
continue reading
1
Die EGK is tagtig jaar oud. Feesverrigtinge is aan die orde van die dag.
26:51
26:51
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
26:51
Dr. Callie Fourie en ds. Andre Bester gesels oor die EGK se tagtigste verjaardagvieringe www.radiokansel.co.zaOleh Jannie Pelser
…
continue reading
Drr. Braam Hanekom, Nioma Venter en Prof. Johan van der Merwe verken saam - moraliteit en Suid-Afrika? www.radiokansel.co.zaOleh Jannie Pelser
…
continue reading
1
Wat is behels verantwoordelike vernuwing in die kerk?
55:09
55:09
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
55:09
Wat is verantwoordelike vernuwing in die kerk? Di. Joe Janse van Rensburg, David Higgs en Nardus Greyling, NG Jeffreysbaai gesels. www.radiokansel.co.zaOleh Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry 'n Nissan-bakkie.Oleh RSG
…
continue reading
Byna ‘n miljard Indiërs stem in die geskiedenis se grootste demokratiese verkiesing ooit. Kommer oor Suid-Afrikaners se hoë skuldvlakke.Oleh RSG
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry 'n Land-Rover.Oleh RSG
…
continue reading
Byna die helfte van Suid-Afrika se gesuiwerde drinkwater kom nié by die verbruiker uit nie weens grootskaalse infrastruktuurverval. Gautengers reageer op die afskakeling van die omstrede e-tolstelsel. Selfstandig en uitgesproke - ons ontleed die jongste navorsing oor die sogenaamde Generasie Z.Oleh RSG
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry ‘n Japanese sportnutsvoertuig.Oleh RSG
…
continue reading
Mangaung is die land se swakste presterende metro. ‘n Herrie in VSA omdat Moskou jare lank diplomate met ultrasoniese wapens teiken. Ons bring hulde aan veteraan-omroeper Hennie Maas.Oleh RSG
…
continue reading
1
Wat is die sin van glo terwyl alles so deurmekaar voel?
47:12
47:12
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
47:12
Proff. Hennie Stander, Christina Landman en dr. Isak Burger gesels oor die sin en wese van geloof. www.radiokansel.co.zaOleh Jannie Pelser
…
continue reading
Suid-Afrikaners sal van 1 April af nie meer elektroniese bankoorplasings na buurlande kan doen nie. Kanker neem geweldig toe by mense jonger as 50. Opposisiepartye dreig met die hof oor grondhervorming. Gierigheid onder die soeklig ná die Markus Jooste-debakel.Oleh RSG
…
continue reading
1
Rickardo Broxham vertel sy aangrypende verhaal
40:00
40:00
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
40:00
God is liefde, getuig Rickardo Broxham www.radiokansel.co.zaOleh Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry 'n Indiese bakkie.Oleh RSG
…
continue reading
Meer as 90 mense is dood en byna 200 beseer in ’n ISIS-aanval in Moskou. Die Speaker van die Nasionale Vergadering onder druk om te bedank ná korrupsie-aanklagte. Magnus Heystek reageer op Markus Jooste se dood.Oleh RSG
…
continue reading
Prof. Fanie Snyman en dr. Ryna Grobbelaar gesels oor die uitdagings en geleenthede wat aftrede bied. www.radiokansel.co.zaOleh Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsbrief.Oleh RSG
…
continue reading
Die GOOD-party maak sy verkiesingsmanifes aanlyn bekend. Die Parlement soek groter seggenskap in die begroting wat hy van die nasionale tesourie kry. Irma Stern se ikoniese skildery, THE SMOKER, word eersdaags in Kaapstad opgeveil.Oleh RSG
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry 'n voorwielaangedrewe 7-sitplekker.Oleh RSG
…
continue reading
Reaksie op Pravin Gordhan se uittrede uit die politiek. Na aanleiding van Wêreld Vrouedag, fokus ons op servikale kanker; Egipte beplan 'n tweede Suezkanaal.Oleh RSG
…
continue reading
Proff. Willem Landman, Lizette Rabe en dr. Andre van Niekerk gesels verkennend oor genadedood en aanverwante sake www.radiokansel.co.zaOleh Jannie Pelser
…
continue reading
1
Mafube besigheidsforum bring verandering in gemeenskappe
44:45
44:45
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
44:45
Hans Pretorius, Jacques Janse van Vuuren en Johnny Mokoena gesels oor hul passie vir die gemeenskappe waarvan hul deel is en hoe hulle ten spyte van weerstand sukses behaal www.radiokansel.co.zaOleh Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry 'n Japanese sedan en 'n Suid-Koreaanse sportnutsvoertuig.Oleh RSG
…
continue reading
80% van Suid-Afrikaners het geen vertroue in hulle politieke leiers nie. Arbeidsreg is onder die loep ná 'n hofbeslissing oor diskriminasie teenoor 'n werker op grond van ouderdom. Die helderste gravitasiekolk tot nog toe, is pas deur Chileense sterrekundiges ontdek.Oleh RSG
…
continue reading
1
Hoe hanteer Christene ongemak in die kerk?
53:27
53:27
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
53:27
Somtyds loop oortuigings rondom sekere sake uiteen. Kan daar van mekaar verskil word en tog die eenheid bly bewaar. Luister na dr Knoetze, voorsitter van die sg. Koinonia sinode en ds. Jan Lubbe, moderator van die NGK. www.radiokansel.co.zaOleh Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry'n bakkie, en beantwoord 'n luisteraarsvraag.Oleh RSG
…
continue reading
Dis vandag is presies twee jaar sedert die Russiese inval in Oekraïne. 'n Ma vertel van haar stryd teen haar baba se rare siekte. Een van RSG se getrouste luisteraars deel op haar honderdste verjaarsdag herinneringe oor die Natte en Sappe.Oleh RSG
…
continue reading
1
Dr Andre Bartlett, ds Rudie Swanepoel en Mnr Bernard Pieters gesels oor Stylvolle Christenskap
53:25
53:25
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
53:25
Wat beteken dit om stylvol Christen te wees? Luister na Andre Bartlett, Rudie Swanepoel en Bernard Pieters oor hierdie saak. www.radiokansel.co.zaOleh Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius praat oor die finaliste in die Motor van die Jaar-kompetisie.Oleh RSG
…
continue reading
Die jongse misdaadsyfers word ontleed. Johanneburg se se metroraad ontken dat hulle motoriste boelie by padblokkades. Rusland se enigste de facto opposisieleier, ALEXEI NAWALNI, sterf in aanhouding.Oleh RSG
…
continue reading
1
Mense maak `n verskil. Vandag gesels ons met twee sulke mense.
41:56
41:56
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
41:56
Dale Macray is die skakel persoon vir n baie spesiale projek in Krugersdorp. Zuleka Smit vertel van n boek spesiaal vir kinders geskryf - Ben en die groot toets. www.radiokansel.co.zaOleh Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry 'n plaaslik-vervaardigde bakkie.Oleh RSG
…
continue reading
Elke maand sedert Junie 2023 was die warmste op rekord - hoe bekommerd moet ons wees? Ons praat met 'n politieke ontleder oor die EFF se verkiesingmanifes. Daar is ’n aansienlike groei in stroomdienste.Oleh RSG
…
continue reading
1
Twee uitstekende boeke tw. Toe als groen was en Listen up word bespreek
51:36
51:36
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
51:36
An-Mari do Carmo en Renthia Buitendag gesels heerlik saam www.radiokansel.co.zaOleh Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry 'n haastige Land-Rover.Oleh RSG
…
continue reading
Meer as 23 000 stemlokale in van vanoggend af oop vir die registrasie van kiesers. Die Amerikaanse senaat sê die sosialemedia-reus, META, het bloed op hulle hande. 'n Kenner praat oor Suid-Afrika se besoedelde riviere.Oleh RSG
…
continue reading
God roep sy kerk om aan te sluit by dit waarmee Hy besig is. Dr Isak Burger, di. Jan Lubbe, Leendert Wijnja en Past. Clifford Sheldon gesels om doe beurt oor wat dit mag beteken. www.radiokansel.co.zaOleh Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius waarsku teen paraffien in diesel.Oleh RSG
…
continue reading
Die Internasionale Geregshof beslis dat Israel maatreëls instel om aanhitsing tot volksmoord in Gaza te verhoed. Afriforum lê 'n formele klag by die Openbare Beskermer, en eis dat beweerde korrupsie by NSFAS ondersoek word. Suid-Afrika en Brittanje snoer kragte saam om navorsing oor aansteeklike siektes wêreldwyd te doen.…
…
continue reading
1
Wat sê die Bybel oor die konflik in die Midde Ooste?
54:38
54:38
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
54:38
Proff. Tanya van Wyk, Johan van der Merwe en Fanie Snyman plaas die konflik tussen Israel en die Palestyne in Bybelse konteks www.radiokansel.co.zaOleh Jannie Pelser
…
continue reading