Woord publik
[search 0]
Lebih
Unduh Aplikasinya!
show episodes
 
Artwork

1
God se Woord VARS vir jou Vandag

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Unsubscribe
Unsubscribe
Harian
 
JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinami ...
  continue reading
 
Artwork

1
Het Gedeelde Woord

Groot Nieuws Radio

Unsubscribe
Unsubscribe
Bulanan
 
“Jullie protestanten denken dat wij, katholieken, de Bijbel niet lezen.” Dat zei iemand van Katholiek Nieuwsblad in gesprek met presentator Andries Knevel. Hij bevestigde die gedachte. Maar is dat eigenlijk wel terecht? In de podcastserie 'Het Gedeelde Woord' van Groot Nieuws Radio en Katholiek Nieuwsblad gaat hij in gesprek met bekende katholieken.
  continue reading
 
Artwork
 
Dit is “Aan het Woord”, de podcast van Cultuurconnect. Samen met cultuurhuizen, overheden, technologiespelers en artistieke initiatieven gaan we voor digitale innovatie in kunst en cultuur. In deze podcastreeks bieden we inspiratie om de digitale werking van jouw cultuurhuis een boost te geven. We doen dit telkens met twee gasten van binnen of buiten de cultuursector. Deze podcast werd opgenomen in de studio van Urgent.fm.
  continue reading
 
Artwork

1
De Recruiter aan het Woord

Joris Verhoeven, Expert in Recruitment

Unsubscribe
Unsubscribe
Bulanan
 
In de podcast 'De Recruiter aan het Woord' deelt recruitment expert Joris Verhoeven de nieuwste ontwikkelingen in het vakgebied, interviewt hij de beste experts en neemt jou als jonge recruiter stap voor stap mee in het recruitmentproces. Joris Verhoeven is ondernemer en expert in recruitment. Hij werkt al bijna 25 jaar in het vak en doet dit vol passie en overgave. Samen met zijn compagnon staat hij al jaren aan het hoofd van de labels van LEF Groep. Daarnaast is het de missie van Joris om ...
  continue reading
 
Artwork
 
Deze podcast is een verdieping op de liederen van Woorden van Waarde. Iedere week schrijft initiatiefnemer Marcel Koning twee overdenkingen over het christelijk geloof van ongeveer 3 minuten. Marcel Koning is één van de 'overdenkers' voor Groot Nieuws Radio. Daar worden zijn overdenkingen op maandagochtend ook uitgezonden. Op de website van Woorden van Waarde is zijn de liederen zelf ook integraal te beluisteren en kun je bladmuziek en wallpapers voor je computer gratis downloaden.
  continue reading
 
Artwork

1
De Grote Woorden podcast

Typhoon | Jitske Kramer | VISIONAIR ORDINAIR

Unsubscribe
Unsubscribe
Bulanan
 
We gebruiken veel en vaak Grote Woorden. Maar wat zeggen we nu eigenlijk? En.. bedoelen we wel hetzelfde? Woorden vormen ons en de wereld om ons heen. Ze dragen onze gedachten en gevoelens. Eén woord kan het verschil maken tussen verbinden en breken. Jitske is cultureel antropoloog en reis de wereld over om te leren van traditionele healers, leiders, verrassende innovators en willekeurige voorbijgangers. Typhoon (Glenn de Randamie) is hiphop muzikant die zijn ziel en zaligheid blootlegt met ...
  continue reading
 
In ‘Klimaatondernemers aan het woord’ helpen we ondernemers om hun bedrijf te verduurzamen. Want: hoe weet u welke verduurzamings-maatregelen bij uw bedrijf passen? Aan welke investeringen moet u denken. Hoe verdient u die terug? En: hoe komt u erachter van welke subsidies u gebruik kunt maken?
  continue reading
 
Wolfgang Amadeus Mozart (https://www.npoklassiek.nl/componisten/04ba4127-e1af-4d80-9c32-8eb115c62005/mozart-wolfgang-amadeus) schreef honderden brieven. Daarin komt zijn hele leven langs op een meeslepende manier: zijn reizen als wonderkind door Italië en Frankrijk, zijn triomfen als componist, zijn vriendschappen en verliefdheden. Maar ook geldzorgen, ruzie met opdrachtgevers en het overlijden van geliefden. In deze 19-delige podcast leest cabaretier Owen Schumacher een selectie van Mozarts ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Send us a text 2 Korintiërs 3:18 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is. Wanneer jy terugkyk na jou lewe, wat is die dinge – die m…
  continue reading
 
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_1"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_1").jPlayer({ rea…
  continue reading
 
Send us a text Johannes 1:14 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid. 'n Pragtige sonnige dag laat jou sommer lekker voel, nè? Het jy al ooit gewonder hoekom dit so is? Hoekom verkies ons sonskyn bo reën; 'n warm briesie bo '…
  continue reading
 
Send us a text Filippense 2:3,5 Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Dink ‘n bietjie terug aan die laaste keer wat jy iets gesê of gedoen het wat beslis nie die regte ding was nie. Maar, toe jy dit besef, h…
  continue reading
 
Send us a text Matteus 6:1,2 “Moenie julle godsdienstige pligte in die openbaar nakom om deur mense gesien te word nie, want dan kry julle geen beloning van julle Vader wat in die hemel is nie. As jy byvoorbeeld armes help, moet dit nie uitbasuin nie. Dit doen die skynheiliges in die sinagoges en op straat, sodat mense met lof van hulle kan praat. …
  continue reading
 
Send us a text Johannes 12:42,43 Nietemin het selfs baie van die lede van die Joodse Raad tog ook tot geloof in Hom gekom, maar uit vrees vir die Fariseërs het hulle dit nie openlik bely nie, sodat hulle nie uit die sinagoge geban sou word nie; want hulle het verkies om liewer deur mense geëer te word as deur God. Om teen die stroom op te probeer s…
  continue reading
 
Send us a text Johannes 5:44 Hoe kan julle ook in My glo terwyl julle gesteld is op die eer wat julle van mekaar ontvang en nie die eer soek wat van die enigste God af kom nie? Het jy al ooit gevoel dat jy tussen twee vure sit? Het jy al gevoel dat daar 'n onoorbrugbare verskil bestaan tussen dít wat jy graag wil hê; met ander woorde die manier waa…
  continue reading
 
Send us a text Johannes 10:4,5 Wanneer hy al sy skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit, en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken. Hulle sal nooit 'n vreemde volg nie maar van hom af weghardloop, omdat hulle nie die stem van vreemdes ken nie.” Om in hierdie onvoorspelbare tyd iemand anders se leiding onvoorwaardelik te volg, is vir baie …
  continue reading
 
Send us a text Judas 1:20 Julle, geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheiligste geloof. Bid altyd deur die krag van die Heilige Gees. Enige atleet sal vir jou sê, dat jy moet oefen as jy sterker wil word. Die probleem is dat so baie mense eenvoudig nie oefening geniet nie, en ek moet erken, dat ek myself hierby insluit…
  continue reading
 
Send us a text Romeine 12:2 Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is. Ek raai dat jy, soos die meeste van ons, ook dinge in jou lewe het wat jy graag sal wil verander. Jy wil g…
  continue reading
 
Send us a text Galasiërs 6:8 Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die Gees die ewige lewe oes. Ek wil jou graag vandag uitdaag om diep asem te haal en jouself af te vra: hoe lyk my lewe? Goed, ek weet die lewe is ingewikkeld, soms deurmekaar. Ma…
  continue reading
 
Send us a text Hebreërs 12:1 Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, Daar is 'n rede waarom suksesvolle baanatlete geneig is om nie te swaar van lyf te wees nie. As hulle was, sou h…
  continue reading
 
Send us a text Jesaja 43:1 Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. Sukkel jy ook nes ek, om 'n persoon se naam, twee minute nadat jy hom ontmoet het, te onthou? Dit is moeilik, nè? En tog is hulle naam vir húlle ongelooflik belangr…
  continue reading
 
Send us a text Romeine 12:4-6 Ons besit elkeen een liggaam wat uit baie ledemate bestaan en wat elkeen sy eie spesiale funksie het. Net so is dit ook met Christus se liggaam. Al is ons baie, vorm ons saam een liggaam omdat ons aan Christus verbind is, en as ledemate van hierdie één liggaam hoort ons saam en het ons mekaar nodig. Ons het gawes wat v…
  continue reading
 
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_2"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_2").jPlayer({ rea…
  continue reading
 
Send us a text 1 Johannes 3:11-13 Dít is immers die boodskap wat julle van die begin af gehoor het: Ons moet mekaar liefhê. Moenie soos Kain wees nie. Hy het aan die Bose behoort en het sy broer vermoor. En waarom het hy hom vermoor? Omdat sy eie dade sleg was en sy broer s'n reg. Broers, moenie verbaas wees as die wêreld julle haat nie. ‘Liefde’ i…
  continue reading
 
Send us a text 1 Johannes 4:10-12 Werklike liefde is dít: nie die liefde wat ons vir God het nie, maar die liefde wat Hy aan ons bewys het deur sy Seun te stuur as versoening vir ons sondes. Geliefdes, as dit is hoe God sy liefde aan ons bewys het, behoort ons mekaar ook lief te hê. Niemand het God nog ooit gesien nie, maar as ons mekaar liefhet, b…
  continue reading
 
Send us a text Spreuke 17:27,28 Iemand wat kennis het, praat nie baie nie. Iemand met insig bly kalm. Wanneer ’n dwaas stilbly, kan dit lyk of hy wys is; en as hy sy mond toehou, lyk hy soos iemand met insig. Ek en jy sal moontlik nooit die vinnigste, slimste of suksesvolste persoon in die wêreld wees nie. Maar daar is iets wat vir ons ‘n voordeel …
  continue reading
 
Send us a text Matteus 3:8 Dra liewer vrugte wat bewys dat julle bekeer is. Het jy al ooit probeer om 'n slegte gewoonte af te leer? Dis nie so maklik nie. Of dit nou rook is, of om die verkeerde kos te eet, om 'n nare persoon te wees, of om te skinder - wat dit ook al is – ja, my pêl, ons sukkel vir so ‘n rukkie en dan gooi ons tou op! Om onsself …
  continue reading
 
Send us a text Efesiërs 4:32 Wees eerder vriendelik met mekaar. Gee vir mekaar om. Vergewe mekaar soos God julle vergewe het op grond van wat Christus gedoen het. Ek wil jou vandag graag vandag iets van myself vertel. Ek was glad nie 'n baie aangename mens nie. In my jonger jare was ek so gefokus daarop om te wen en om sukses te behaal, dat ek op ‘…
  continue reading
 
Send us a text Romeine 12:15,16 Wees bly saam met dié wat bly is en treur saam met dié wat treur. Wees eensgesind onder mekaar. Moenie hooghartig wees nie, maar skaar julle by die nederiges. Moenie eiewys wees nie. Enigeen wat al kinders grootgemaak het, weet hoe belangrik dit is om hul prestasies saam met hulle te vier en daar te wees vir hulle wa…
  continue reading
 
Send us a text Spreuke 1:1-6 Spreuke van Salomo seun van Dawid, koning van Israel. Dié spreuke is bedoel om mense wysheid te leer en hulle te onderrig sodat hulle sal weet wanneer iemand verstandig praat. So sal hulle 'n behoorlike opvoeding ontvang en 'n sin vir regverdigheid, reg en billikheid. Wie nog nie kennis het nie, sal verstandig word, jon…
  continue reading
 
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_3"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_3").jPlayer({ rea…
  continue reading
 
Send us a text Efesiërs 4:2 Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde. As iemand vir jou 'n brief met raad oor hoe jy moet lewe, uit ‘n tronk skryf, sal jy daardie raad aanvaar? Ek dink dit hang af... maar jy sal skepties wees, nè? Die meeste gevangenes voel desperaat terwyl hulle hul onskuld in die beskuldigde-bank bep…
  continue reading
 
Send us a text Psalm 86:5 U is goed, Here, U vergewe altyd weer, U is getrou teenoor dié wat na U roep om hulp. Het jy al ooit ervaar dat jy iemand vir wie jy lief is, so seergemaak het, dat jy jou nie kan indink hoe jy jouself daarvoor gaan vergewe nie? Jy kan nie glo dat hierdie verhouding die pyn sal oorleef nie. En dan … dan vergewe daardie per…
  continue reading
 
Send us a text Deuteronomium 6:4,5 “Luister, Israel, die Here is ons God, Hy is die enigste Here. Daarom moet jy die Here jou God liefhê met hart en siel, met al jou krag. Soms kom jy voor 'n morele dilemma te staan. Aan die een kant weet jy wat reg is en in jou hart wil jy die regte ding doen. Maar die korttermyn belonings wat dit inhou om die ver…
  continue reading
 
Send us a text Johannes 19:25 -27 Naby die kruis van Jesus het sy ma, sy ma se suster en Maria, die vrou van Klopas, en Maria Magdalena gestaan. Toe Jesus sy ma sien, en die lieflingdissipel wat by sy ma staan, sê Hy vir haar: “Vrou, dáár is u seun.” Daarna sê Hy vir die dissipel: “Kyk, dáár is jou ma.” Van daardie uur af het die dissipel Jesus se …
  continue reading
 
Send us a text 1 Korintiërs 2:8,9 Nie een van die heersers van hierdie wêreld het hierdie wysheid geken nie. As hulle dit geken het, sou hulle nie die Here van die heerlikheid gekruisig het nie. Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,” en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gere…
  continue reading
 
Send us a text 1 Korintiërs 2:7,8 Wat ons verkondig, is die wysheid van God, die verborge waarheid wat bedek was en wat God van ewigheid af vir ons voorbestem het tot ons ewige heerlikheid. Nie een van die heersers van hierdie wêreld het hierdie wysheid geken nie. As hulle dit geken het, sou hulle nie die Here van die heerlikheid gekruisig het nie …
  continue reading
 
Send us a text 1 Korintiërs 2:6,7 Tog is wat ons verkondig wysheid, maar net vir dié wat daarvoor ryp is, en dan 'n wysheid wat nie van hierdie wêreld is of van die heersers van hierdie wêreld nie. Hulle is buitendien aan die ondergaan. Wat ons verkondig, is die wysheid van God, die verborge waarheid wat bedek was en wat God van ewigheid af vir ons…
  continue reading
 
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_4"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_4").jPlayer({ rea…
  continue reading
 
Send us a text 1 Korintiërs 2:6 Tog is wat ons verkondig wysheid, maar net vir dié wat daarvoor ryp is, en dan 'n wysheid wat nie van hierdie wêreld is of van die heersers van hierdie wêreld nie. Hulle is buitendien aan die ondergaan. As jy na die wêreldleiers kyk, is daar talle van hulle wat despote is. Hulle dikteer hoe mense moet leef en wat hul…
  continue reading
 
Send us a text Psalm 59:17,18 Maar ék sal sing van u mag, elke môre sal ek jubel oor u trou, want U is vir my 'n veilige vesting, 'n skuilplek in tyd van nood. Tot u eer wil ek sing, U, my Sterkte, want U is my veilige vesting, U is my troue God. Weet jy hoe jy soms iemand ontmoet en dit lyk vir jou asof hulle geen probleme het nie? Hulle het die p…
  continue reading
 
Send us a text Psalm 18:2,3 ...Ek het U baie lief, Here; U is my sterkte. Die Here is my rots, my vesting en my redder, my God, en my rots by wie ek skuil. Hy is my skild, my magtige redder, my veilige vesting. (NLV) Daar is min dinge so skrikwekkend soos 'n aardbewing... Wanneer die grond onder jou voete begin bewe, wag jy in vrees vir die oomblik…
  continue reading
 
Send us a text Psalm 33:4-5 Want die woord van die Here is waarheid, en alles wat Hy doen, staan vas. Hy het regverdigheid en reg lief, en sy troue liefde vul die aarde. (NLV) Ons sien hoe nuwe woorde en frases só gereeld by ons Afrikaanse Woordelys gevoeg word, dat ons nie kan byhou nie. Maar dit is geensins 'n nuwe ding nie. Volgens 'n onlangse a…
  continue reading
 
Send us a text 1 Kronieke 28:9 “En jy, Salomo, my seun, sorg dat jy die God van jou pa leer ken. Dien en aanbid Hom met jou hele hart en met ’n gewillige verstand. Want die Here sien elke hart en verstaan en ken elke plan en gedagte. As jy na Hom soek, sal jy Hom vind. Maar as jy Hom verlaat, sal Hy jou vir altyd verwerp. (NLV) Wat ervaar jy wannee…
  continue reading
 
Send us a text Jakobus1:9-11 Gelowiges wat nie status in die samelewing het nie, moet trots wees op die status wat God aan hulle gee. Gelowiges wat ryk is, moet bly wees oor hulle nederige status voor God. Want hulle rykdom sal soos die veld se blomme net ’n rukkie hou. Julle weet mos: Die warm son kom met gloeiende hitte op en verskroei die veld. …
  continue reading
 
Send us a text Jakobus1:5-6 Vra vir God as dit nie vir jou duidelik is wat Hy wil hê jy moet doen nie. Hy sal jou eenvoudig daardie wysheid gee, en jou nie verwyt dat jy dit gevra het nie. Maar, as ’n mens bid, moet jy die vertroue hê dat God sal antwoord, want iemand wat twyfel, is soos ’n brander in die see wat deur die wind aangejaag en heen en …
  continue reading
 
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_5"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_5").jPlayer({ rea…
  continue reading
 
Send us a text Jakobus 1:5 En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word. Dit is interessant hoe jou lewe beïnvloed word deur negatiewe ervarings en uitdagings uit die verlede, asook deur die druk waaronder jy vandag lewe. En dit laat jou dikwels verk…
  continue reading
 
Send us a text Jakobus 4:8-10 Kom nader aan God, en Hy sal nader aan julle kom. Was julle hande van die sonde wat daaraan kleef, julle sondaars, maak julle harte skoon, julle tweegesigte wat nie kan besluit aan wie julle getrou wil wees nie. Trane moet wys julle is jammer oor die verkeerde goed wat julle aangevang het! Treur en huil! Julle gelag mo…
  continue reading
 
Send us a text Markus 9:50 “Sout is goed, maar as sout sy krag verloor het, waarmee sal 'n mens dit weer sout maak? “Julle moet werklik sout wees en in vrede met mekaar lewe.” Sout is iets wat die meeste van ons daagliks gebruik. Dit gee geur aan andersins vervelige kos. Sout verbeter die geur van lekker kos nog verder. Dis iets waaraan ons selde d…
  continue reading
 
Send us a text Markus 9:38-41 Johannes het toe vir Hom gesê: “Here, ons het iemand gesien wat in u Naam bose geeste uitdrywe. Ons het hom probeer keer, omdat hy ons nie volg nie.” “Moet hom nie keer nie,” sê Jesus, “want daar is niemand wat 'n kragtige daad in my Naam sal doen en net daarna minagtend van My sal kan praat nie. Wie nie téén ons is ni…
  continue reading
 
Send us a text Markus 9:36,37 Toe het Hy 'n kindjie geneem en hom tussen hulle laat staan. Hy het sy arm om hom gesit en vir hulle gesê: “Elkeen wat so 'n kindjie in my Naam ontvang, ontvang My; en elkeen wat My ontvang, ontvang nie net vir My nie, maar ook vir Hom wat My gestuur het.” Om ander te dien, is iets wat ons aan die eenkant weet ons moet…
  continue reading
 
Send us a text Markus 9:35 Jesus het gaan sit en die twaalf geroep. Hy sê toe vir hulle: “As iemand die eerste wil wees, moet hy die heel laaste en almal se dienaar wees.” Baie van die struweling in hierdie wêreld, gaan oor mense wat stry oor wie die belangrikste is; wie die rykste is; wie as die mees indrukwekkende persoon en as die leier van die …
  continue reading
 
Send us a text Markus 9:33,34 Toe hulle daarna in Kapernaum by die huis kom, het Hy vir hulle gevra: “Waaroor het julle langs die pad geloop en praat?” Hulle het egter niks geantwoord nie, want hulle het langs die pad met mekaar gestry oor wie van hulle die belangrikste is. Die meeste mense wil graag hê dat ander mense hulle sal bewonder. Maar weet…
  continue reading
 
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_6"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_6").jPlayer({ rea…
  continue reading
 
Send us a text Markus 1:35-37 Nog voor dagbreek die volgende oggend het Jesus opgestaan en alleen op ’n stil plek gaan bid. Later het Simon en die ander mense by hom agter Jesus aan gegaan en toe hulle Hom kry, sê hulle vir Hom: “Almal vra na U.” (NLV) Dit is vreeslik maklik om onsself te flous deur te dink dat ons belangriker is, as wat ons eintli…
  continue reading
 
Send us a text Markus 1:23-26 Skielik was daar in hulle sinagoge ’n man met ’n onrein gees wat begin uitroep: “Los ons uit, Jesus van Nasaret! Het jy gekom om ons te vernietig? Ek ken jou – jy is die Heilige van God!” Maar Jesus het hom bestraf en beveel: “Bly stil, en gaan uit hom uit!” Daarop het die onrein gees hom stuiptrekkings laat kry, hard …
  continue reading
 
Send us a text Markus 1:21,22 Jesus en sy dissipels het in Kapernaum aangekom. Op die Sabbatdag het Hy dadelik na die sinagoge toe gegaan en Hy was besig om daar onderrig te gee. Hulle was verbaas oor sy onderrig, want Hy het onderrig gegee soos iemand met ware gesag – heeltemal anders as die skrifkenners. (NLV) Ek weet nie hoeveel kerkdienste jy a…
  continue reading
 
Loading …

Panduan Referensi Cepat