ISRAELVISIE: 'n Britse Fantasie!
Fetch error
Hmmm there seems to be a problem fetching this series right now. Last successful fetch was on February 20, 2025 07:04 ()
What now? This series will be checked again in the next day. If you believe it should be working, please verify the publisher's feed link below is valid and includes actual episode links. You can contact support to request the feed be immediately fetched.
Manage episode 455179716 series 3488921
In hierdie episode van Proxy Radio duik ons diep in die oorsprong van Israel-Visie en ontbloot hoe dit eintlik net 'n Suid-Afrikaanse draai is op British Israelism, begin deur Richard Brothers in 1794. Hoekom glo mense dat wit Afrikaners die verlore stamme van Israel is? Ons sny deur die genealogiese arrogansie, meng die geskiedenis met ‘n bietjie sass, en vra of hierdie ideologie regtig Bybels is. Berei jou voor vir ‘n skerp en reguit gesprek wat jou aan die dink sal sit. Luister nou en kom gesels saam!
168 episode