Geheim publik
[search 0]
Lebih
Unduh Aplikasinya!
show episodes
 
Artwork
 
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
  continue reading
 
Artwork
 
Welcome to the Soundcloud page of 078PODCASTS! This is the place to listen online to our mixes! Every month a brand new one hour mix of house, deephouse, techhouse or techno, played by local heroes, upcoming dj's and alltime favourites, all with a connection to our beloved city Dordrecht (078) And, you can also DOWNLOAD the latest mix during one month! LIKE what you hear? http://www.facebook.com/078Podcasts DUTCH: 078 PODCASTS is een online platform voor (lokale) artiesten uit de regio 078. ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “My Stupid stories” uit Gen 26:28A, 2 Kor 5:13 en 1 Kor 1:18 Spektrum Podcas…
  continue reading
 
As the summer ends we're looking forward to our next event which is Geheime Deuntjes Indoor (indebiesboschhal.nl). A great line-up ahead filled with great local talented DJ's. One of the booked DJ-duo is Double Bacon @double-bacon.Two friends from Dordrecht with the same passion for the dance scene and interests in house music. Inspired by other DJ…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Wat regtig belangrik is” uit MATTEUS 6:25 NLV “Daarom sê Ek vir julle, hou op om julle te bekommer oor julle daaglikse lewe – wat julle sal eet of drink; of oor julle liggame – wat julle sal aantrek. Is die lewe nie baie belangriker as kos nie? En is ’n …
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gehoorsaamheid sonder kompromie” uit 1 Sam 15:22 Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Poeding van die lewe” uit 1 Johannes 4:16 Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Wat is in dit vir my?” uit FILIPPENSE 4:17-19 NLV “Nie dat ek ’n skenking soek nie; ek soek die resultaat daarvan: groter krediet op julle rekening! [18] Op hierdie stadium het ek alles ontvang – en meer as genoeg! Met dit wat julle saam met Epafroditus …
  continue reading
 
Johann Els gesels met Dr Sarel van der Merwe van Theologos in Kempton Park. Hy en sy vrou Thiesa, bied graag ‘n kurses aan met die naam “Raising Godly Children” en daarom gaan ons vanmiddag bietjie gesels oor die beginsels wat in plek moet wees om hierdie wonderwerk te vermag. Spektrum PodcastsOleh Johann Els
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Hoekom staan jy verbaas?” uit I PETRUS 4:12-13 AFR53 “Geliefdes, verbaas julle nie oor die vuurgloed van vervolging onder julle wat tot julle beproewing dien, asof iets vreemds oor julle kom nie; Dit moet julle liewer bly maak, want só deel julle in die …
  continue reading
 
Loading …

Panduan Referensi Cepat