'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
Charl Brand - senior vennoot by Harney Westwood en Riegels in Luxemburg Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Mamma Mia nog tot 9 Junie by Montecasino
9:46
9:46
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
9:46
Die musiekspel, Mamma Mia, het ná 'n suksesvolle speelvak in die Kaap na Johannesburg verskuif. Terrance April het met die musiekregisseur, Charl- Johan Lingenfelder, tydens een van hulle repetisies gesels.Oleh RSG
…
continue reading
1
Wat maak jy as jy bietjie meer risiko vir jou beleggingplan soek?
22:10
22:10
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
22:10
Drikus Combrinck, bestuurshoof van Capicraft en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.Oleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Discovery Invest stel SA se eerste bitcoin-fonds bekend
5:20
5:20
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
5:20
Estee Sevenster, senior aktuaris by Discovery Invest gesels hulle bitcoin-fonds. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die gasbedryf het groot potensiaal, maar staar ’n tekort in die gesig
9:15
9:15
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
9:15
Jaco Human, uitvoerende hoof van IGUA-SA gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Stellantis wil 50 000 bakkies per jaar by sy nuwe aanleg by Kouga bou
7:19
7:19
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
7:19
Charl Timms, kommersiële direkteur van Stellantis Suid-Afrika gesels oor hulle nuwe aanleg. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Andries van Heerden, uitvoerende hoof van Afrimat gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die NGV-wet is deur die president geteken, maar dit is nog nie in werking gestel nie
8:47
8:47
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
8:47
Prof Pierre de Vos, grondwetkenner en voorsitter van die Claude Leon-stigting by die Universiteit van Kaapstad (UCT) gesels oor die grondwetlikheid van die NGV. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 16de Mei 2024
50:05
50:05
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
50:05
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Zero Carbon Charge sluit R4,3 miljard ooreenkoms met die Vrystaat- regering
8:08
8:08
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
8:08
Joubert Roux, medestigter van Zero Carbon Charge gesels oor hulle ooreenkoms met die Vrystaat-regering. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die Amerikaanse inflasiekoers, en die impak van die NGV op markte. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 15de Mei 2024
46:20
46:20
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
46:20
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dr Nicholas Crisp, adjunk-direkteur-generaal van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) by die departement van gesondheid en Prof Alex van den Heever, voorsitter van studies oor die bestuur en administrasie van maatskaplike sekerheidstelsels by die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) gesels oor die NGV-wetsontwerp. Volg RSG Geldsake op Tw…
…
continue reading
Samantha Pearce is die drama-onderwyser by Leiden High School in Delft. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert van die Shakespeare School Festival South Africa.Oleh RSG
…
continue reading
Akteur Pierre van Pletzen het op 1 Mei vanjaar 72 jaar oud geword. Christelle Webb-Joubert gesels in die tweede deel van die onderhoud oor hoogtepunte in sy loopbaan, hoe hy voel oor toekennings, sy vrou, en hoe hy onthou wil word.Oleh RSG
…
continue reading
1
Cape Town City Ballet vier 90 jaar met I Got Rhythm
5:29
5:29
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
5:29
Cape Town City Ballet vier vanjaar hulle 90ste bestaansjaar. Danser Leanè Theunissen vertel van die produksie, I Got Rhythm.Oleh RSG
…
continue reading
1
Equites het groot planne met groot pakhuise
7:23
7:23
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
7:23
Riaan Gous, bedryfshoof van Equites Property Fund gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Groot ongelukkigheid oor die president die NGV twee weke voor die verkiesing teken
8:14
8:14
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
8:14
Cas Coovadia, uitvoerende hoof van Besigheidseenheid Suid-Afrika (Busa) gesels oor die NGV-wetsontwerp. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Chantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor die NGV-wetsontwerp, die verskil tussen MTN en Vodacom se aandeelpryse, en werkloosheid. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dawie Maree, hoof van landbou-inligting by FNB Agribusiness gesels oor Nampo, en boerdery in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Anglo American gaan De Beers en Amplats smous of ontknoop
10:00
10:00
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
10:00
Dawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One gesels oor Anglo American wat De Beers en Amplats wil ontknoop of verkoop. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 14de Mei 2024
50:12
50:12
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
50:12
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Hoekom is die wêreld so opgewonde oor AlphaFold 3?
4:01
4:01
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
4:01
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor AlphaFold 3. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Alle kontantbeleggings is nie dieselfde nie
7:16
7:16
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
7:16
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor kontantbeleggings. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Raubex wys daar is nog lewe in die Suid-Afrikaanse infrastruktuur- en konstruksiebedryf
7:00
7:00
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
7:00
Dirk Lourens, bedryfshoof van Raubex gesels oor die groep se finansiële resultate, diversifikasie, en die Suid-Afrikaanse infrastruktuur- en konstruksiebedryf. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
WeBuyCars se notering kos R45 miljoen of 12,5% van sy wins
8:23
8:23
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
8:23
Faan van der Walt, uitvoerende hoof en medestigter van WeBuyCars gesels oor hulle resultate en notering. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte, die rand, en BHP se aanbod aan Anglo American. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 13de Mei 2024
49:28
49:28
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
49:28
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading