Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
Wikus Human, operasionele hoof van Marble gesels oor Valentynsaand by Marble. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
DIE SKATKIS VAN DIE SAUK deur Elsje van Jaarsveld
25:34
25:34
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
25:34Iewers in ‘n kelder by die nasionale uitsaaisentrum in Aucklandpark lê ‘n skatkis. ‘n Skatkis met pêrels van uitsaaiwese, wat strek oor langer as ‘n eeu. Dié skatte behoort aan elke Suid-Afrikaner. Dis volksbesit. Elsje van Jaarsveld ontdek weer hierdie juwele. Hier tref sy die voetspoere van wêreldklas joernaliste en vermaaklikheidsterre van ouds …
…
continue reading
Sue Pyler-Slabbert het een van die musiekspel, Dear Evan Hansen, se repetisies bygewoon. Sy gesels met die akteur Charlie Bougenon.Oleh RSG
…
continue reading
Johann Rabie van Bike Addict bespreek sy reis na sukses.Oleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Bernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Nog geld vir die poskantoor beteken minder kry die internet
8:23
8:23
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
8:23'Ons moet meer bekommerd wees oor beloftes wat oor 'n tydperk gemaak is': Izak Minnaar – onafhanklike konsultant. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Korttermynverhuringsreëls kan verander.
7:38
7:38
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
7:38Daar is nuwe regulasies wat korttermynverhuring in deeltitelgeboue kan beïnvloed. Die onafhanklike data-ontleder, Melville du Plessis, deel sy insigte. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Naspers en Prosus beur die beurs op
11:40
11:40
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
11:40Henco Kruger lewer die markverslag, en Bernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal, bespreek Naspers en Prosus wat die beurs opbeur, asook volgende week se arbeid- en inflasiesyfers. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 14 Februarie 2025
50:37
50:37
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
50:37Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Lewensredder-droom verander in besigheidsukses
9:03
9:03
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
9:03Chris de Wit, uitvoerende hoof van HomeChoice, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin hy is, en sy stokperdjies Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Die fynbos-jenewer Inverroche is onlangs deur die drankreus Pernod Ricard uitgekoop. Die stigter van Inverroche, Lorna Scott, gesels oor die transaksie. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Medici sit nuwe mediese plan op die tafel om NGV te vervang
6:59
6:59
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
6:59Die nuwe Universal Healthcare Access Coalition (Uhac) is vandag aan die media bekendgestel. Dr Aslam Dasoo, lid van die beheerkomitee van Uhac, bespreek hul voorstelle. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
South Africa should listen to Trump
13:35
13:35
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
13:35‘The world may sympathise with what is said about the need to redress the injustices of the past, but the world is not going to subsidise it – the world wants to invest in economies that are growing, that offer a return’: Joel Pollak, mooted next US ambassador to SA. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Henco Kruger lewer die markverslag en Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor Neal Froneman wat Sibanye verlaat, asook South32 en British American Tobacco se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 13 Februarie 2025
49:56
49:56
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
49:56Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Stablecoins meer aktief as Visa en Mastercard
4:51
4:51
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
4:51Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor Stablecoin. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Henco Kruger lewer die markverslag, en Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die JSE se hulpbronindeks en die verkoop van Inverroche. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual, bespreek sy ekonomiese vooruitsigte vir Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
'Ons weet die rand gaan altyd terug na 'n koers wat sin maak': Gert Visser – valutaspesialis, Rand Merchant Bank. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 12 Februarie 2024
45:14
45:14
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
45:14Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Norman Raad – uitvoerende hoof, Broll Afslaers en Verkope Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Ryk van Niekerk gesels met Ian Petherbridge van die prokureursfirma Thompson Wilks oor die nasionale tesourie se nuwe reëls vir vennootskappe tussen die privaat- en openbare sektor. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Kevin Kraak, My Fair Lady se musiekregisseur
9:31
9:31
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
9:31Terrance April gesels met Kevin Kraak, die musiekregisseur van My Fair Lady.Oleh RSG
…
continue reading
Mia Louw vertel vir Christelle Webb-Joubert wat alles gebeur by die Cape Town Art Fair. Sy is die bestuurder van galerye en spesiale projekte.Oleh RSG
…
continue reading
Aktrise Llandi Beeslaar gesels oor haar vorige rolle, en haar eenvrouvertoning, Tomboy.Oleh RSG
…
continue reading
Goolam Ballim, hoofekonoom en navorsingshoof van die Standard Bank-groep, gesels oor Trump se uitvoerende bevele. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Verminder so jou persoonlike belastingaanspreeklikheid
7:02
7:02
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
7:02Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth, verduidelik hoe om jou persoonlike belastingaanspreeklikheid te verminder. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 11 Februarie 2024
48:43
48:43
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
48:43Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One, sê die tekens van stres is sigbaar in die mark met die fisiese verskuiwing van goud. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading