'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat lusiteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
’n 1000+ sake-idees om jou entrepreneursreis mee af te skop
23:23
23:23
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
23:23
George Foley, entrepreneur en gesertifiseerde finansiële beplanner by Discovery gesels oor sake-idees.Oleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Lefra Produksies vier vanjaar sy 30ste bestaansjaar. Frans Swart, die besturende direkteur, vertel van hierdie groot mylpaal.Oleh RSG
…
continue reading
1
Capitec praat oor planne vir die toekoms
6:35
6:35
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
6:35
Gerrie Fourie, uitvoerende hoof van Capitec gesels oor hulle uitbreidingsplanne. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die JSE ry wipplank vandag, en die rand is ook onder druk
6:43
6:43
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
6:43
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kopiereg bly ‘n kopseer vir kletsbotte
7:42
7:42
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
7:42
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor kopieregskending deur Google, Microsoft en OpenAI. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die PayShap platform sien miljoene transaksies
8:23
8:23
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
8:23
Solly Bellingan, hoof van bemarking by BankservAfrica gesels oor PayShap. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 31ste Mei 2024
49:11
49:11
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
49:11
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dr Dirk Strydom, hoof van Nampo-afdeling en bemarkings-en navorsingskoördinering by Graan SA gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die rentekoers bly die hoogste in 15 jaar
4:45
4:45
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
4:45
Dr Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank Groep Navorsing & Ekonomie gesels oor die rentekoers. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Hannes van den Berg, portefeuljebestuurder by Ninety One gesels oor Anglo American en BHP. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 30ste Mei 2024
50:03
50:03
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
50:03
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Wat sê staatseffekte van die verkiesing?
8:32
8:32
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
8:32
Gert Visser van Rand Merchant Bank oor hoe staatseffekte reageer op die verkiesing. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Transnet se reis met klippe en korrupsie besaai
48:13
48:13
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
48:13
Prof Jan Havenga, direkteur by die Gain Groep en emeritus professor aan die Universiteit van Stellenbosch gesels oor Transnet. Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Die naam, Debbie Turner, is sinoniem met die danswêreld. Sy het onlangs ‘n nuwe balletgeselskap in Kaapstad, Cape Ballet Africa, begin. In die eerste deel van Christelle Webb-Joubert se gesprek met Debbie, gesels hulle eers haar loopbaan. Debbie vertel dat sy reeds in die ouderdom van drie begin dans het.…
…
continue reading
1
Johannesburg Filharmonies se winterseisoen 2024
9:07
9:07
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
9:07
Die Johannesburg Filharmoniese Orkes se winterseisoen skop op Donderdag 30 Mei 2024 af. Magda de Vries vertel van die onderskeie programme.Oleh RSG
…
continue reading
1
Hoekom groei visplase nie in SA soos in die res van die wêreld nie?
7:47
7:47
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
7:47
Leslie Ter Morshuizen – stigter van Aquaculture Solutions Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Jy kan op die uitslag van die verkiesing wed
8:58
8:58
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
8:58
Gideon Mann – hoofbedryfsbeampte, SunBet Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die W&V Waterfront begin met ’n windkrag-toetsprojek
6:37
6:37
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
6:37
Petro Myburgh – senior bestuurder: volhoubaarheid, V&A Waterfront Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Gerhard van Deventer – hoof van ondersoeke, die Gedragsowerheidvir die Finansiële Sektor (FSCA) Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Eskom kan nie werknemers op grond van ras en geslag van kortlys hou
6:22
6:22
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
6:22
Prof. Hugo Pienaar – direkteur van arbeidsreg, Cliffe Dekker Hofmeyr Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth & Investments Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 28 ste Mei 2024
49:53
49:53
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
49:53
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Microsoft se nuwe KI-rekenaar het die tegnologie-wêreld aan die gons
6:18
6:18
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
6:18
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Tiger Brands se huis is basies in orde en fokus op “renovasie” van produkte
8:50
8:50
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
8:50
Tjaart Kruger – uitvoerende hoof, Tiger Brands Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
PnP soek R4 miljard by aandeelhouers, en die Ackerman-familie laat vaar beheer oor die groep
12:43
12:43
Putar nanti
Putar nanti
Daftar
Suka
Menyukai
12:43
Sean Summers – uitvoerende hoof, Pick n Pay Volg RSG Geldsake op TwitterOleh Ryk van Niekerk
…
continue reading