Andre Ferreria | Podcast Vriende
MP3•Beranda episode
Manage episode 379859727 series 2987063
Konten disediakan oleh Hugo Swanepoel. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Hugo Swanepoel atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.
Andre Ferreria | Podcast Vriende Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Andre Ferreria op die podcast. Andre gee ons die kans om hom uit te vra oor sy lewe hier in Amerika, ons gesels ook oor sy besigheid, All Roof USA, hy deel ook 'n paar stories van sy groot word in Connecticut. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Andre te kon gesels oor sy lewe, dankie aan Andre vir die awesome gesels! Geniet die een saam ons. Andre Ferreria Details: Instagram: https://instagram.com/allroofusa?igshid=MzRlODBiNWFlZA== Website: www.allroofusa.com Youtube: https://www.youtube.com/@AllRoof. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/ Volg Afrikaanse Manne op Facebook: https://www.facebook.com/AfrikaanseManne Youtube Channel: https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g Oktober se luister boek vir die maand: Dungeon Crawler Carl by Matt Dinniman https://www.audible.com/pd/B08V8B2CGV?source_code=ASSORAP0511160006&share_location=pdp Enjoy soos altyd! www.afrikaansemanne.com All content © 2023 Afrikaanse Manne.
…
continue reading
146 episode