Artwork

Konten disediakan oleh Gereformeerde kerk Bergbron. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Gereformeerde kerk Bergbron atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.
Player FM - Aplikasi Podcast
Offline dengan aplikasi Player FM !

Sondag 21 Julie 2024 Stephan Briel

36:21
 
Bagikan
 
Manage episode 429978787 series 2644201
Konten disediakan oleh Gereformeerde kerk Bergbron. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Gereformeerde kerk Bergbron atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.

Lees: Mark 10: 17-31.

Fokus: Mark 10: 21.

Godsdienstigheid teenoor ‘n ware verhouding met God.

  • Die ryk jongman het nog onder die Joodse “misverstand” geleef dat iemand wat ryk is, ‘n beter kans het om die koninkryk te verdien, omdat hy meer goeie dade met sy middele kon doen.
  • Die jongman se besittings was sy afgod en hy het dit probeer regverdig deur godsdienstigheid (v 22).
  • Ons redding en verhouding met God is van begin tot einde geen menslike prestasie nie (v 25). Ons redding is absolute genade en wonderwerk van Jesus (v 27).
  • Teenoor Paulus se beskrywing van godsdienstigheid in Fil 3: 4-6, stel hy die ware verhouding met God in Fil 3: 1, 3.
    • Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

      • Wat was die Joodse “misverstand” ivm rykdom en verwerwing van die ewige lewe?
      • Gee ‘n beskrywing van godsdienstigheid.
      • Hoe ontvang ‘n mens die ewige lewe?
      • Gee die kenmerke van ‘n ware verhouding met God volgens Fil 3: 1, 3.
  continue reading

291 episode

Artwork
iconBagikan
 
Semua episode

×
 
Loading …

Selamat datang di Player FM!

Player FM memindai web untuk mencari podcast berkualitas tinggi untuk Anda nikmati saat ini. Ini adalah aplikasi podcast terbaik dan bekerja untuk Android, iPhone, dan web. Daftar untuk menyinkronkan langganan di seluruh perangkat.

Panduan Referensi Cepat

Dengarkan acara ini sambil menjelajah
Putar