Artwork

Konten disediakan oleh Gereformeerde kerk Bergbron. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Gereformeerde kerk Bergbron atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.
Player FM - Aplikasi Podcast
Offline dengan aplikasi Player FM !

Sondag 24 November 2024 Stephan Briel

34:01
 
Bagikan
 
Manage episode 451733607 series 2644201
Konten disediakan oleh Gereformeerde kerk Bergbron. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Gereformeerde kerk Bergbron atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.

Lees: Luk 4:1-13.

Fokus: Luk 4:3,4.

Satan se leuen: God behoort wonderwerke op aanvraag te doen.

· Die duiwel rig sy versoekings veral op die identiteit van Jesus as hy sy versoekings begin en eindig met: “As U die Seun van God is....” (Luk 4:3,10).

· Deur Jesus se reaksie en aan die kruis is dit duidelik: Jesus is die Seun van God, die verwagte Messias, nie deur Homself te handhaaf nie, nie deur sy mag en gesag uit te oefen nie, maar langs die weg van nederigheid, diens en lyding volgens sy Vader se wil.

· Die regte gesindheid om die versoekings van die duiwel te kan weerstaan en om geestelik te kan groei, is: Fokus verskuif weg van (1) fisiese behoeftes, (2) aardse dinge, en (3) weg van myself af.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

· Wat is die sleutel tot die verstaan van die duiwel se versoekings?

· Wat leer Jesus se reaksie op elke versoeking vir ons aangaande wie Hy is en hoe ons Hom moet volg?

· Waar kry Jesus sy geestelike krag asook ons vandag?

  continue reading

291 episode

Artwork
iconBagikan
 
Semua episode

×
 
Loading …

Selamat datang di Player FM!

Player FM memindai web untuk mencari podcast berkualitas tinggi untuk Anda nikmati saat ini. Ini adalah aplikasi podcast terbaik dan bekerja untuk Android, iPhone, dan web. Daftar untuk menyinkronkan langganan di seluruh perangkat.

Panduan Referensi Cepat

Dengarkan acara ini sambil menjelajah
Putar