Artwork

Konten disediakan oleh Gereformeerde kerk Bergbron. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Gereformeerde kerk Bergbron atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.
Player FM - Aplikasi Podcast
Offline dengan aplikasi Player FM !

Sondag 26 Mei 2024 Stephan Briel

37:32
 
Bagikan
 
Manage episode 420375214 series 2644201
Konten disediakan oleh Gereformeerde kerk Bergbron. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Gereformeerde kerk Bergbron atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.

Lees: Psalm 141 en Op 8: 1-5.

Fokus: Psalm 141: 1, 2.

Die krag en betekenis van opheffing van hande in gebed.

  • Beproewing bring ook groot geloofsversoekings! En om hierdie versoekings te oorkom, vind Dawid sy krag daarin om met uitgestrekte hande te bid tot die Here!
  • Die OT offerdiens is vir ons ‘n afbeelding van wat in die geesteswêreld soos in die hemel gebeur. En dis interessant dat die wierookaltaar wat in die OT in die Heilige deel van die tabernakel gestaan het (Eks 30: 6), deur die Hebreërskrywer (9: 3, 4) in die NT verskuif is na die Allerheiligste deel.
  • In Openbaring 8 kry ons ‘n kykie agter die skerms – sien ons wat in die hemel gebeur terwyl ons hier op aarde met uitgestrekte hande bid: ons gebede bereik God in sy Allerheiligste hemelse troonsaal.
  • Nadat ons gebede God bereik het, word die altaarvuur op die aarde uitgegooi.
  • So het Moses se uitgestrekte hande in gebed veroorsaak dat Josua die Amalekiete heeltemal verslaan het (Eks 17: 11-13).
  • Paulus moedig ook die opheffing van hande in gebed aan in 1 Tim 2: 8.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Hoe kan ons geloofsversoekings oorwin?
  • Hoe is die wierookaltaar ‘n afbeelding van wat in die hemel gebeur?
  • Wat is die betekenis van gelowiges se gebede in die hemel?
  • Wat is die betekenis van gelowiges se gebede vir die aarde?
  • Wat is die betekenis van uitstrek van my hande in gebed?
  continue reading

291 episode

Artwork
iconBagikan
 
Semua episode

×
 
Loading …

Selamat datang di Player FM!

Player FM memindai web untuk mencari podcast berkualitas tinggi untuk Anda nikmati saat ini. Ini adalah aplikasi podcast terbaik dan bekerja untuk Android, iPhone, dan web. Daftar untuk menyinkronkan langganan di seluruh perangkat.

Panduan Referensi Cepat

Dengarkan acara ini sambil menjelajah
Putar