Artwork

Konten disediakan oleh Gereformeerde kerk Bergbron. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Gereformeerde kerk Bergbron atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.
Player FM - Aplikasi Podcast
Offline dengan aplikasi Player FM !

Sondag 3 November 2024 Stephan Briel

31:37
 
Bagikan
 
Manage episode 448306338 series 2644201
Konten disediakan oleh Gereformeerde kerk Bergbron. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Gereformeerde kerk Bergbron atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.

Lees: Job 2: 1-13.

Fokus: Job 2: 4 (AFR53).

Satan se leuen: Die lewe op aarde is alles.

  • Die lewe is iets diepers en groter as ervarings self.
  • Satan beskuldig: Die mens sal enigiets gee net om te bly asemhaal want hierdie lewe is al wat daar is.
  • Materialisme, kommunisme en humanisme gebou op hierdie leuen.
  • Volgens Job kan God se seën ook pynvolle dinge insluit (vers 10). Hy kom tot so ‘n uitspraak omdat hy sy aandag vestig op die opstanding en ewige lewe (Job 19: 25-27).
  • Deur ons geloof in Christus is ons God se kinders en erfgename van die ewige lewe (Joh 3: 16).
  • Jy is geskep vir die ewigheid en hierdie lewe is jou voorbereiding op die ewigheid om soos Christus te word (Ef 4: 15).
  • Dit is reeds baie keer veral in teenspoed wat ons die meeste groei om die karakter van Jesus te vertoon (Rom 5: 3-5).

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Verduidelik die leuen wat Satan in Job 2:4 verkondig.
  • Hoe reageer Job op hierdie leuen van Satan? (Job 2:10, 19:25-27)
  • Wat is die doel van ons lewe op aarde? (Ef 1:4 en Ef 4:15)
  • Kan God se seën ook pynvolle ervarings insluit? (vgl Rom 5:3-5)
  continue reading

279 episode

Artwork
iconBagikan
 
Semua episode

×
 
Loading …

Selamat datang di Player FM!

Player FM memindai web untuk mencari podcast berkualitas tinggi untuk Anda nikmati saat ini. Ini adalah aplikasi podcast terbaik dan bekerja untuk Android, iPhone, dan web. Daftar untuk menyinkronkan langganan di seluruh perangkat.

Panduan Referensi Cepat