Artwork

Konten disediakan oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.
Player FM - Aplikasi Podcast
Offline dengan aplikasi Player FM !

Getransformeer deur Jesus se Heerlikheid

3:05
 
Bagikan
 
Manage episode 446866256 series 3072738
Konten disediakan oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.

Send us a text

2 Korintiërs 3:18 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.
Wanneer jy terugkyk na jou lewe, wat is die dinge – die mense, die verhoudings, die omstandighede, die beproewings, of die seëninge – wat jou die mens gemaak het wat jy vandag is?
Baie mense ly aan ‘n swak selfbeeld as gevolg van die manier waarop hulle in hul grootwordjare behandel is. Slagoffers van mishandeling dra dikwels littekens wat hulle lewens raak. Mishandeling is nie die enigste oorsaak nie; daar is ook baie ander negatiewe verhoudings en ervarings wat lewens kan bederf.
Aan die anderkant, sal iemand wat in 'n veilige huis met liefdevolle ouers grootgeword het - dit maak nie saak of hulle nou ryk of arm is nie - waarskynlik 'n heel ander perspektief op die lewe hê en weet waar hulle inpas.
Ek het wonderlike ouers gehad; in ‘n veilige huis grootgeword en goeie onderrig ontvang; maar ongelukkig het ek 'n ongesonde trots ontwikkel. ‘n Trots wat baie van my vroeë volwasse jare verwoes het. Maar, as ek terugdink, weet ek hoe dinge radikaal verander het toe ek Jesus ontmoet het. Op die donkerste, eensaamste, seerste dag wat ek nog ooit beleef het, het ek die heerlikheid van Jesus se Lig ontdek. En net daar het dinge begin verander.

Wanneer die heerlikheid van God deur Jesus, God se eie Seun, jou aanraak, verander dit jou; dit genees jou; dit vul jou met 'n onbeskryflike Lig, 'n warmte, 'n vreugde, 'n vrede. En hoe nader jy aan Jesus kom, hoe meer verander Hy jou, van een vlak van heerlikheid na die volgende.
Jesus verander alles.
Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1359 episode

Artwork
iconBagikan
 
Alle episoder

×
 
Loading …

Selamat datang di Player FM!

Player FM memindai web untuk mencari podcast berkualitas tinggi untuk Anda nikmati saat ini. Ini adalah aplikasi podcast terbaik dan bekerja untuk Android, iPhone, dan web. Daftar untuk menyinkronkan langganan di seluruh perangkat.

Panduan Referensi Cepat