Artwork

Konten disediakan oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.
Player FM - Aplikasi Podcast
Offline dengan aplikasi Player FM !

Is Jy ‘n Leuenaar?

2:33
 
Bagikan
 
Manage episode 447349141 series 3072738
Konten disediakan oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.

Send us a text

1 Johannes 2:3-6 As ons die gebooie van God gehoorsaam, weet ons daaraan dat ons Hom ken. Iemand wat sê: “Ek ken Hom,” maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is 'n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie. Wie sy woord egter gehoorsaam – in hom het die liefde van God werklik sy doel volkome bereik. Hieraan weet ons dat ons in Hom is. Wie beweer dat hy in Hom bly, behoort self ook te lewe soos Jesus gelewe het.
Die meeste van ons wil 'n veranderde lewe hê. Hoekom? Wel, nie een van ons is perfek nie. Ons weet ons het swakhede en dat ons dikwels foute maak. Ons wil so graag oorwinning ervaar, daarom wil ons 'n veranderde lewe hê.

Jy kan nie gelukkig wees as jy nog bitter is oor iets uit jou verlede nie; of as jy afgunstig is nie; of as jy onvergewensgesindheid koester nie… Ja, daar’s nog baie ander dinge wat jou van jou geluk kan beroof.

Ons weet dit, maar ons is in 'n groef. Ons wil die dinge wat ons vreugde en geluk steel, hanteer, maar ons voel onkapabel om dit te doen. Stem jy saam?

God het ons ongelooflik lief, baie liewer as wat 'n goeie ouer sy kind sal liefhê. Hy het die perfekte antwoorde; Hy weet hoe om ons probleme te hanteer, maar ons mense is hardkoppige wesens wat weier om God te gehoorsaam.

Wanneer ek oor gehoorsaamheid praat, noem mense my wetties, 'n Fariseër, allerhande dinge. Nou goed, maar moenie die boodskapper skiet nie!

Iemand wat sê: “Ek ken Hom,” maar nie sy gebooie gehoorsaam nie, is 'n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie.

Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1001 episode

Artwork
iconBagikan
 
Semua episode

×
 
Loading …

Selamat datang di Player FM!

Player FM memindai web untuk mencari podcast berkualitas tinggi untuk Anda nikmati saat ini. Ini adalah aplikasi podcast terbaik dan bekerja untuk Android, iPhone, dan web. Daftar untuk menyinkronkan langganan di seluruh perangkat.

Panduan Referensi Cepat

Dengarkan acara ini sambil menjelajah
Putar