Artwork

Konten disediakan oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.
Player FM - Aplikasi Podcast
Offline dengan aplikasi Player FM !

Suiwer Hoop

3:01
 
Bagikan
 
Manage episode 450094638 series 3072738
Konten disediakan oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.

Send us a text

Titus 2:13,14 ...terwyl ons uitsien na die gelukkige dag wat ons verwag. Op daardie dag sal die heerlikheid van ons grote God en Verlosser, Jesus Christus, verskyn. Hy het Homself vir ons as offer gegee om ons van alle ongeregtigheid vry te maak en ons van sonde te reinig, sodat ons sy eie volk kan wees wat ywerig is om die goeie te doen.
So baie mense is swartgallig in hul uitkyk op die lewe. Jy kon dalk ook in die verlede so negatief gevoel het, of dalk voel jy op die oomblik so. . .Toemaar, ek verstaan heeltemal, want weet jy, ek was ook al desperaat en vreeslik depressief. Die vraag is, hoe verander jy dit?

Kyk, jy kan in oorvloed lewe en tog deur 'n gevoel van hopeloosheid oorval word. Daardie desperate gevoel het my tot op die rand van selfmoord gedryf.

Kom ons kyk: op 'n skaal van nul tot tien, hoe hoopvol en hoe positief voel jy oor jou toekoms? Terwyl jy daaroor nadink; sê my of jy saamstem met hierdie stelling:

Hoe ons ons lewens daagliks leef, gaan 'n groot impak hê op hoe ons oor ons toekoms voel. Stem jy saam?

Kies jy om dag vir dag die goeie te doen, of laat jy toe dat die slegte gedrag, waarin ons so maklik kan verval, jou dag oorheers?

Dit het alles vir my begin verander, op daardie dag toe ek op die randjie van selfvernietiging was en Jesus na my uitgereik het. Op daardie dag wat ek in geloof vir Jesus Christus as my Verlosser aangeneem het. Maar weet jy, my uitkyk op die lewe het nie onmiddellik van nul na tien verander nie. Dit het progressief gebeur, soos Hy my, dag na dag, gelei het om goeie besluite te neem. Dit is 'n reis waarop ek steeds is. Wat van jou?

My vriend, vertrou op Jesus. Hy het gesterf om jou uit die mag van sonde te bevry. Laat Hy jou reinig en lei om meer en meer soos Hy te word.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1391 episode

Artwork
iconBagikan
 
همه قسمت ها

×
 
Loading …

Selamat datang di Player FM!

Player FM memindai web untuk mencari podcast berkualitas tinggi untuk Anda nikmati saat ini. Ini adalah aplikasi podcast terbaik dan bekerja untuk Android, iPhone, dan web. Daftar untuk menyinkronkan langganan di seluruh perangkat.

Panduan Referensi Cepat