Artwork

Konten disediakan oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.
Player FM - Aplikasi Podcast
Offline dengan aplikasi Player FM !

Vrees, Vrede en Vertroosting

2:53
 
Bagikan
 
Manage episode 451802378 series 3072738
Konten disediakan oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.

Send us a text

Handelinge 9:31 En die gemeentes deur die hele Judea en Galilea en Samaria het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees, het hulle vermeerder.
Ons leef in onstuimige tye. Jy tel 'n koerant op en lees dikwels van mense in gesagsposisies se skokkende gedrag en van kerke deurspek met finansiële en nog veel erger skandale. Wat gaan aan?
Kyk, ek weet nie of jy ’n kerkganger is of nie, maar weet jy, kerke en Christene … is nie perfek nie! Trouens, hulle was nog nooit nie … reeds in die eerste eeu moes die apostel Paulus streng vermanings aan eiesinnige en swak gedissiplineerde kerke skryf.
Dit is tragies, ‘n mens sou dit graag nie so wou hê nie. ‘n Mens sal tog nie dink dat die Christene, van al die mense op die planeet, so behoort te wees nie, of hoe?
Hoe hanteer jy dit? Hoe stel jy dit reg, soos wat dit veronderstel is om te wees? Die vroeë kerk het swaargekry – die gelowiges was hewig vervolg. Vandag neem vervolging al hoe meer toe. Maar kyk wat was daardie eerste gelowiges se geheim:

Om God te vrees beteken nie om vir Hom bang te wees nie, dit beteken om Hom te respekteer, om Hom te eer, om Hom te gehoorsaam. Nouja, vir 'n buitestaander lyk sommige van die dinge wat Christene glo, snaaks of onaanvaarbaar. Maar weet jy, hierdie een ding is seker: wanneer God se kinders Hom eer, in plaas daarvan om “godsdiens te speel”, gebeur goeie dinge, werklik goeie dinge.
En al haal hulle nie die pers nie, is daar baie wonderlike dinge aan die gang. Dit is wat gebeur wanneer God se kinders in die vrees van die Here wandel.
En dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1431 episode

Artwork
iconBagikan
 
Todos os episódios

×
 
Loading …

Selamat datang di Player FM!

Player FM memindai web untuk mencari podcast berkualitas tinggi untuk Anda nikmati saat ini. Ini adalah aplikasi podcast terbaik dan bekerja untuk Android, iPhone, dan web. Daftar untuk menyinkronkan langganan di seluruh perangkat.

Panduan Referensi Cepat

Dengarkan acara ini sambil menjelajah
Putar