Artwork

Konten disediakan oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.
Player FM - Aplikasi Podcast
Offline dengan aplikasi Player FM !

Daardie Tyd Kom!

2:59
 
Bagikan
 
Manage episode 446986967 series 3072738
Konten disediakan oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.

Send us a text

Openbaring 21:22-24 Ek het nie ’n tempel in die stad gesien nie, want die Here God, die Almagtige, en die Lam is sy tempel. Die stad het ook nie die son en die maan nodig om dit te verlig nie, want die heerlikheid van God het dit verlig, en die Lam is sy kandelaar. Die nasies sal in die stad se lig lewe en die konings van die aarde bring hulle glorie daarheen.
Stel jou 'n wêreld sonder die son, en natuurlik ook sonder die maan, voor. 'n Konstante toestand van duisternis, een wat nooit sal eindig nie. In sulke duisternis sal lewe op hierdie aarde redelik vinnig tot niet gaan.

Nouja, dis 'n vrolike noot om vandag ons tyd saam af te skop! Toemaar, moenie bekommerd wees nie, dit gaan beter word. Baie beter. Stel jou nou 'n wêreld voor waar die son en die maan oorbodig geword het; een waar hulle nie meer nodig is nie.

Johannes, die Apostel van Jesus, het 'n kykie in die hemel gegee; ‘n kykie in die ewigheid wat wag vir die mense wat in Jesus glo. Hier is net 'n klein stukkie van wat God deur hom geopenbaar het:

Ag nou ja my vriend, ek en jy gaan verseker nog 'n paar donker, sonlose, maanlose dae op hierdie aarde hê. Dit tref ons almal van tyd tot tyd. Ons het gister gesien dat Jesus na hierdie aarde gekom het om sy heerlikheid, sy Lig in ons lewens te skyn. Dis asemrowend!

Maar dit is net die begin, want wanneer jy sy heerlike uitnodiging aanvaar, wanneer jy jou vertroue in Jesus plaas, gaan jy 'n toekoms binne, waar Hy jou Lig sal wees ... vir altyd. Dit is wat Hy vir jou gereed gemaak het; dis wat vir jou voorlê.

Want dit is sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1001 episode

Artwork
iconBagikan
 
همه قسمت ها

×
 
Loading …

Selamat datang di Player FM!

Player FM memindai web untuk mencari podcast berkualitas tinggi untuk Anda nikmati saat ini. Ini adalah aplikasi podcast terbaik dan bekerja untuk Android, iPhone, dan web. Daftar untuk menyinkronkan langganan di seluruh perangkat.

Panduan Referensi Cepat

Dengarkan acara ini sambil menjelajah
Putar