Artwork

Konten disediakan oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.
Player FM - Aplikasi Podcast
Offline dengan aplikasi Player FM !

Onbegryplik

3:01
 
Bagikan
 
Manage episode 448867099 series 3072738
Konten disediakan oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.

Send us a text

Markus 2:15-17 Daarna het Jesus in Levi se huis gaan eet. Baie tollenaars en sondaars was saam met Hom en sy dissipels aan tafel, want daar was baie van hulle wat Hom gereeld gevolg het. Toe die skrifgeleerdes onder die Fariseërs sien dat Hy saam met sondaars en tollenaars eet, het hulle vir sy dissipels gesê: “Waarom eet hy saam met tollenaars en sondaars?” Jesus het dit gehoor en Hy sê vir hulle: “Dié wat gesond is, het nie 'n dokter nodig nie, maar dié wat siek is. Ek het nie gekom om mense te roep wat op die regte pad is nie, maar sondaars.”
Hoe sal jy reageer as ‘n belangrike persoon – ‘n koninklike, 'n bekende popster, 'n bekende; íémand wat íémand is - na jou huis toe kom vir aandete? Komaan, sê my, hoe sal jy reageer?
Ek het onlangs gehoor hoe 'n Britse mediapersoonlikheid die storie vertel het van hoe prins Charles (lank voordat hy koning geword het) homself vir ‘n middagtee na die ou se huis genooi het. Dit was regtig komieklik om te luister na hoe hierdie ou die paniek en die groot geskarrel, voor die koninklike besoek, beskryf het. Hy wou sekermaak dat alles perfek is, en dat hy, die oomblik wat hy die voordeur oopmaak, steeds koel, kalm en opgeruimd lyk. Maar dit was 'n baie groot eer, nè?
Ons het gister vir Levi, die tollenaar, ontmoet. Hy was deur sy landgenote verag, maar tog ken Jesus, ‘n man van groot aansien; ‘n beroemde rabbi, sy naam. Wel, dit wat toe gebeur het, was selfs meer indrukwekkend.

Ja, my vriend, Jesus het saam met die uitgeworpenes, die prostitute en die dronkaards gekuier. Maar Hy het nie gekom om saam met hulle te sondig of om hulle sonde goed te praat nie. Want teen die tyd dat Hy met hulle klaar was, was hulle nie meer uitgeworpenes, prostitute of dronkaards nie.
Christus se Teenwoordigheid aan 'n tafel kan 'n lewe in 'n oomblik verander. Jou lewe.
Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1001 episode

Artwork
iconBagikan
 
Todos los episodios

×
 
Loading …

Selamat datang di Player FM!

Player FM memindai web untuk mencari podcast berkualitas tinggi untuk Anda nikmati saat ini. Ini adalah aplikasi podcast terbaik dan bekerja untuk Android, iPhone, dan web. Daftar untuk menyinkronkan langganan di seluruh perangkat.

Panduan Referensi Cepat

Dengarkan acara ini sambil menjelajah
Putar