Artwork

Konten disediakan oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.
Player FM - Aplikasi Podcast
Offline dengan aplikasi Player FM !

Volg My

2:55
 
Bagikan
 
Manage episode 448742146 series 3072738
Konten disediakan oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Semua konten podcast termasuk episode, grafik, dan deskripsi podcast diunggah dan disediakan langsung oleh Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet atau mitra platform podcast mereka. Jika Anda yakin seseorang menggunakan karya berhak cipta Anda tanpa izin, Anda dapat mengikuti proses yang diuraikan di sini https://id.player.fm/legal.

Send us a text

Markus 2:13,14 Jesus het weer na die see toe gegaan. 'n Hele menigte mense het na Hom toe gekom, en Hy het hulle geleer. Toe Hy by die tolhuis verbygaan, sien Hy vir Levi seun van Alfeus daar sit, en Hy sê vir hom: “Volg My!” Levi het opgestaan en Hom gevolg.
Ek dink nie ek is ál een wat sal erken dat daar tye in my lewe was, wat ek vreeslik minderwaardig gevoel het en bang was om my drome na te jaag nie. Wat sê jy?

Die uitdagings lyk partykeer so groot, en jy voel so klein. En wat dit nog erger maak, is dat jy weet hoe baie jy al in die verlede drooggemaak het. En dan is dit so maklik om weer terug te val in jou arme-ekke-gevoel van minderwaardigheid. Dit maak jou lam – jy kan nie vorentoe nie.

Om dit nog erger te maak; die spyker in jou doodskis - jy glo dat mense op jou neersien en jou verwerp! Dit was presies wat die mense van Levi, die Joodse tollenaar, gedink het. Die Jode van toentertyd het die tollenaars gehaat omdat hulle saam met die vyand, die Romeine, wat hulle land gesteel het, gekonkel het. En daarby het hulle hul sakke gevul met die geld waarmee hulle hulle eie mense belas het.

Maar dan kom Jesus, ‘n man wat soort-van ster-status gehad het, en doen iets totaal vreemds vir hierdie tollenaar.

Destyds moes jy amper soort-van jou CV stuur as jy ’n leerling van ‘n rabbi wou word. Jy moes bewys dat jy verdien het om een van sy volgelinge te wees; jy moes nogal die regte stamboom ook hê! Maar hier tree Jesus, die man na wie die skare in verwondering gestroom het, heeltemal anders op; Hy verhang die bordjies en sê vir Levi – 'n gehate tollenaar! - "Volg my."

As jy gedink het jy is nie goedgenoeg om Jesus te volg nie, onthou Hy het juis gekom vir iemand soos jy.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1387 episode

Artwork
iconBagikan
 
Semua episode

×
 
Loading …

Selamat datang di Player FM!

Player FM memindai web untuk mencari podcast berkualitas tinggi untuk Anda nikmati saat ini. Ini adalah aplikasi podcast terbaik dan bekerja untuk Android, iPhone, dan web. Daftar untuk menyinkronkan langganan di seluruh perangkat.

Panduan Referensi Cepat